Vakansie Verblyf

 

Daar is 2 tipe akkommodasie.

1. Boskamp - Chalets met lapa en kombuis, asook ablusieblok.

2. Rivierkamp - Karavaan en tent staanplek.


BOSKAMP

R500 per persoon per nag

Verantwoordelik vir:
  • Eie beddegoed
  • Kamp sal een maal per dag skoon gemaak word. (kombuis, badkamers en braai area)
  • Charlet kamp kan tot 12 mense akkommodeer.

  • R300 per persoon per nag

    Verantwoordelik vir:
  • Eie beddegoed
  • Eie eetgerei
  • Skoon maak en opruim.

  • RIVIERKAMP

    R300 per staanplek per nag (Max 5 persone per tent)

    Neem kennis.
  • Geen water en krag is by die staanplekke beskikbaar nie.
  • Daar is wel boorgat water beskikbaar op die plaas.
  •