Die kamp beskik oor ‘n goed toegeruste kombuis.
Daar is 5 chalets waar 4 elk slaap met ‘n toilet en wasbak.
By die lapa is ‘n kamer met slaapplek vir 3.
Ideaal vir groot groepe is ‘n lokaal met stapelbedjies wat slaapplek gee
vir nog 12.
‘n Ruim Ablusieblok by die lapa bedien die kamp.
Die kamp maak gebruik van Sonkrag en gas.
In ons warm somerdae kan die kinders in die plaasdam afkoel.
Waar beter om rondom ‘n kampvuur in die aand te sit as in die Karoo.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |